RSS

Hoe om ‘n haaiaanval te voorkom…

13 Apr
Hoe om ‘n haaiaanval te voorkom…

As spearfisherman (Spearo’s) we will one day encounter a shark.  It really doesn’t matter where we hunt or how many spearo’s are with us.  Those sharks are going to be curious and will talk amongst themselves about which one of us tastes better.

Here are 6 very important tips on avoiding a shark attack.

1. Moenie in die see swem nie.

Meer as 99% van alle haaiaanvalle gebeur in groot watermassas, ook bekend as oseane. Die manier om vas te stel of jy in ‘n oseaan is, is om die water te proe. Dit behoort sout te smaak.

2. Swem saam met vet mense.

Sorg altyd dat daar groot, vet mense saam jou in die water is. Die kanse dat jy vinniger as hulle kan swem en wegkom is baie goed.

3. Dokter die sonblok.

Om jou kanse op ‘n aanval verder te verklein, vervang die ander se sonbrandmiddel met iets wat na gebraaide biefstuk ruik.

4. Moenie in die water gaan sonder ‘n mes nie.

Dis sodat jy die swemmer naaste aan jou kan steek as jy ‘n haai gewaar. Sodra hy lekker bloei, swem so vinnig weg as wat jy kan

5. Luister noukeurig!

Elke Haai het ‘n Theme Song – As jy dié volgende hoor, swem vir jou lewe:

da-dam. da-dam. da-dam As dit so klink: dadam, dadam, dadam – dan is jy klaar in jou ****.

6. Moenie paniekerig raak nie.

Bly kalm as ‘n haai jou byt. Jy is in elk geval in jou **** in en dit sal nie help jy probeer oorleef nie.

Die mense op die strand sal dit waardeer want om iemand soos ‘n mal mens te hoor skreeu en gil, is nie lekker nie.

Dink aan die kinders man…

Advertisements
 
Leave a comment

Posted by on April 13, 2011 in Tips and Tricks

 

Tags: , , ,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: